JOHANNES 1:10
JOHANNES 1:10 Bybel vir almal (ABA)
Die Woord was in die wêreld. God en die Woord het die wêreld gemaak, maar die mense van die wêreld wou nie die Woord ken nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:10 Bybel vir almal (ABA)
Die Woord was in die wêreld. God en die Woord het die wêreld gemaak, maar die mense van die wêreld wou nie die Woord ken nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy wás in die wêreld – die wêreld het deur Hom tot stand gekom – en tog het die wêreld Hom nie erken nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en tog het die wêreld Hom nie erken nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie.
Deel
Lees JOHANNES 1