JOHANNES 1:1
JOHANNES 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Woord was daar voor alles begin het. Die Woord was by God en die Woord was self God.
JOHANNES 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God.
JOHANNES 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Heel aan die begin het die Woord reeds bestaan. Die Woord was by God, en die Woord was self God.
JOHANNES 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Woord was daar voor alles begin het. Die Woord was by God en die Woord was self God.
JOHANNES 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
JOHANNES 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God.
JOHANNES 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
JOHANNES 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
JOHANNES 1:1 Die Boodskap (DB)
Die Woord, deur wie ons God leer ken, was reg aan die begin reeds daar. Die Woord was by God en die Woord was God.