JEREMIA 52:5 - Compare All Versions
JEREMIA 52:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die stad is beleër tot in die elfde regeringsjaar van koning Sedekia.
Deel
JEREMIA 52 AFR83JEREMIA 52:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En die stad is beleër tot die elfde jaar van die koning Sedekía.
Deel
JEREMIA 52 AFR53JEREMIA 52:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hulle het Jerusalem beleër tot in die elfde regeringsjaar van koning Sedekia.
Deel
JEREMIA 52 NLVJEREMIA 52:5 DB (Die Boodskap)
Hulle het Jerusalem so afgesny gehou van die buitewêreld tot in die elfde jaar dat Sedekia koning was.
Deel
JEREMIA 52 DBJEREMIA 52:5 ABA (Bybel vir almal)
Hulle het rondom die stad gebly tot in die elfde jaar nadat Sedekia koning geword het.
Deel
JEREMIA 52 ABAJEREMIA 52:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
en so het die stad onder beleg gekom tot die elfde regeringsjaar van koning Sedekia.
Deel
JEREMIA 52 AFR20JEREMIA 52:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So was die stad beleër tot die elfde jaar van koning Sedekia.
Deel
JEREMIA 52 CAB23