JEREMIA 41:17
JEREMIA 41:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het vertrek en oorgebly by Gerut-Kimham naby Betlehem, om van daar af verder te gaan en Egipte te bereik
Deel
Lees JEREMIA 41JEREMIA 41:17 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vir 'n kort tyd gaan woon op die stuk grond wat aan Kimham behoort het, dit was naby Betlehem. Hulle wou na Egipte gaan
Deel
Lees JEREMIA 41JEREMIA 41:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het weggetrek en vertoef in Gerut-Kimham wat naby Betlehem lê, om verder na Egipte te trek
Deel
Lees JEREMIA 41JEREMIA 41:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Joganan-hulle het vertrek en by Gerut-Kimham naby Betlehem oorgebly met die bedoeling om na Egipte toe te gaan
Deel
Lees JEREMIA 41JEREMIA 41:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het weggetrek en gaan woon in die woonplek van Kimham wat by Betlehem is, om te gaan om in Egipte in te gaan.
Deel
Lees JEREMIA 41