YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 4:18

JEREMIA 4:18 Bybel vir almal (ABA)

Hy sê: “Hierdie dinge gebeur met julle, want julle het verkeerd gedoen. Dit sal sleg gaan met julle, baie sleg, dit sal vir julle voel soos wanneer 'n swaard deur julle hart steek.”

Deel
Lees JEREMIA 4

JEREMIA 4:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jou wandel en jou handel het jou dit aangedoen; dit is jou boosheid; ja, bitter is dit, ja, dit raak tot aan jou hart.

Deel
Lees JEREMIA 4

JEREMIA 4:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jou eie optrede, jou eie dade het hierdie dinge oor jou gebring, dis jou eie boosheid wat dit so bitter maak, wat jou in jou hart tref.

Deel
Lees JEREMIA 4

JEREMIA 4:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Jou handel en wandel het jou dit aangedoen. Hierdie is die gevolg van jou boosheid! Ja, dit is bitter, want dit raak jou aan die hart.”

Deel
Lees JEREMIA 4

JEREMIA 4:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jou weg en jou handelinge het vir jou hierdie dinge opgelewer; dit is jou boosheid, omdat dit bitter is, omdat dit tot jou hart strek.

Deel
Lees JEREMIA 4

JEREMIA 4:18 Die Boodskap (DB)

“Julle is self die oorsaak dat hierdie slegte goed met julle gebeur. As straf kry julle van julle eie bitter medisyne.” Dit voel soos ’n mes wat in jou hart steek.

Deel
Lees JEREMIA 4

JEREMIA 4:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit is julle eie skuld dat dié dinge met julle gebeur. As straf kry julle van julle eie bitter medisyne. Dit maak diep seer!”

Deel
Lees JEREMIA 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's