YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 32:21

JEREMIA 32:21 Bybel vir almal (ABA)

U het tekens en wonderwerke gedoen en U het u volk Israel uit die land Egipte gebring met u eie groot krag, en die Egiptenaars het bang geword vir U.

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en u volk Israel uitgelei het uit Egipteland deur tekens en wonders en deur 'n sterke hand en 'n uitgestrekte arm en deur 'n groot verskrikking

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“U het u volk Israel uit Egipte laat wegtrek met tekens en met wonders, met magtige dade en met wonderlike groot dade waarvoor mense vreesbevange was.

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

U het u volk Israel uit Egipteland gelei deur tekens en wonders, deur 'n sterk hand en 'n uitgestrekte arm en te midde van groot verskrikkings.

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En jy het u volk Israel uit Egipteland uitgelei deur tekens en wonders en met 'n sterke hand en met 'n uitgestrekte arm en met groot verskrikking

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:21 Die Boodskap (DB)

“Toe U Israel uit Egipte gebring het, het U dinge gedoen wat groot en wonderlik is. Dit het gewys hoe groot u mag is en hoe sterk U is. Dit het die vyand verskriklik bang gemaak.

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het Israel uit Egipte gebring met tekens en wonders. Dit het gewys hoe groot u mag is en hoe sterk U is. Dit het groot vrees ingeboesem.

Deel
Lees JEREMIA 32
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's