JEREMIA 29:29
JEREMIA 29:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die priester Sefanja het hierdie brief gelees waar die profeet Jeremia dit kon hoor.
JEREMIA 29:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die priester Sefanja het hierdie brief ten aanhore van die profeet Jeremia voorgelees.
JEREMIA 29:29 Die Boodskap (DB)
Toe die priester Sefanja hierdie brief van Semaja af gekry het, het hy dit vir Jeremia gelees.
JEREMIA 29:29 Bybel vir almal (ABA)
Die priester Sefanja het die brief vir die profeet Jeremia gelees
JEREMIA 29:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die priester Sefanja het hierdie brief vir die profeet Jeremia voorgelees
JEREMIA 29:29 Bybel vir almal (ABA)
Die priester Sefanja het die brief vir die profeet Jeremia gelees
JEREMIA 29:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Sefánja, die priester, het hierdie brief voor die ore van die profeet Jeremia gelees.
JEREMIA 29:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die priester Sefanja het hierdie brief vir die profeet Jeremia voorgelees
JEREMIA 29:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die priester Sefanja het hierdie brief ten aanhore van die profeet Jeremia voorgelees.
JEREMIA 29:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die priester Sefanja het hierdie brief voor die ore van die profeet Jeremia gelees.