JEREMIA 28:3
JEREMIA 28:3 Bybel vir almal (ABA)
Voordat twee jaar verby is, sal Ek al die tempel-gereedskap terugbring wat koning Nebukadnesar weggevat het na Babel, Ek sal dit terugbring na hierdie plek.
Deel
Lees JEREMIA 28JEREMIA 28:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In nog twee jaar bring Ek in hierdie plek terug al die voorwerpe van die huis van die HERE wat Nebukadnésar, die koning van Babel, uit hierdie plek weggeneem en na Babel gebring het.
Deel
Lees JEREMIA 28JEREMIA 28:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Oor twee jaar sal Ek al die voorwerpe uit my tempel, wat koning Nebukadnesar van Babel uit hierdie plek uit na Babel toe gevat het, hierheen laat terugbring.
Deel
Lees JEREMIA 28