JEREMIA 27:11
JEREMIA 27:11 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek sal die volk wat die juk van die koning van Babel dra en hom dien, op hulle grond laat bly. Hulle sal in die grond werk en daar woon.”
Deel
Lees JEREMIA 27JEREMIA 27:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die nasie wat sy nek sal bring onder die juk van die koning van Babel en hom sal dien, dié sal Ek in sy land laat bly, spreek die HERE, en hulle sal dit bewerk en daarin woon.
Deel
Lees JEREMIA 27JEREMIA 27:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die nasie wat onder die juk van Babel se koning buig en hom dien, sal Ek in sy vaderland laat bly, sê die Here, en hy sal sy land bewerk en daar woon.
Deel
Lees JEREMIA 27