JEREMIA 24:5
JEREMIA 24:5 Bybel vir almal (ABA)
“Dit sê die Here, die God van Israel: Die mense van Juda sal vir My wees soos hierdie goeie vye. Ek het hulle van hierdie plek weggestuur toe die vyande hulle gevang en weggevat het na Galdeër-land.
JEREMIA 24:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So spreek die HERE, die God van Israel: Soos hierdie goeie vye, so sal Ek ten goede aansien die ballinge van Juda wat Ek uit hierdie plek na die land van die Chaldeërs weggestuur het
JEREMIA 24:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here die God van Israel: Ek beskou die ballinge van Juda wat Ek vir hulle beswil uit hierdie plek uit na Galdeërland toe gestuur het, as net so goed as hierdie goeie vye.
JEREMIA 24:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ So sê die HERE, die God van Israel, ‘Soos met hierdie goeie vye, so sal Ek die ballinge van Juda wat Ek uit hierdie plek weggestuur het na die land van die Galdeërs, as goed beskou.
JEREMIA 24:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sê die HERE, die God van Israel; Soos hierdie goeie vye, so sal Ek die wat in ballingskap van Juda weggevoer is, erken, wat Ek uit hierdie plek na die land van die Chaldeërs gestuur het tot hulle beswil.