JEREMIA 17:20
JEREMIA 17:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Sê vir die mense wat hierdie poorte gebruik: ‘O konings, al julle mense van Juda en ook julle wat in Jerusalem bly, hoor die boodskap van die HERE.
JEREMIA 17:20 Bybel vir almal (ABA)
en jy moet vir die mense sê: Konings van Juda en al die mense van Juda, en almal wat in Jerusalem woon en wat deur hierdie poorte gaan, julle moet luister na wat die Here sê.
JEREMIA 17:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sê vir hulle: Hoor die woord van die HERE, konings van Juda en die hele Juda en al die inwoners van Jerusalem wat deur hierdie poorte ingaan
JEREMIA 17:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
en sê: Hoor die woord van die Here, konings van Juda en al die mense van Juda en al die inwoners van Jerusalem wat deur hierdie poorte gaan!
JEREMIA 17:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en sê vir hulle, ‘Hoor die woord van die HERE, konings van Juda, die hele Juda en al die inwoners van Jerusalem wat deur hierdie poorte ingaan