JEREMIA 17:19
JEREMIA 17:19 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir my, Jeremia, gesê: “Jy moet in die Volkspoort gaan staan waar die konings van Juda ingaan en uitgaan. Jy moet ook in al die ander poorte van Jerusalem gaan staan
JEREMIA 17:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
SO het die HERE vir my gesê: Gaan staan in die poort van die kinders van die volk, waardeur die konings van Juda ingaan en waardeur hulle uitgaan, ja, al die poorte van Jerusalem
JEREMIA 17:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het vir my gesê: Gaan staan in die Volkspoort waardeur die konings van Juda in- en uitgaan, en ook in al die ander poorte van Jerusalem
JEREMIA 17:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So het die HERE vir my gesê: “Gaan staan by die Volkspoort, waar die konings van Juda ingaan en uitgaan, en ook by al die poorte van Jerusalem
JEREMIA 17:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So het die HERE vir my gesê: Gaan staan in die poort van die kinders van die volk waardeur die konings van Juda ingaan en waardeur hulle uitgaan, en in al die poorte van Jerusalem