YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 17:14

JEREMIA 17:14 Bybel vir almal (ABA)

Here, wanneer U my gesond maak, dan sal ek gesond wees, wanneer U my red, dan sal dit goed gaan met my. Ja, Ek sal U prys.

Deel
Lees JEREMIA 17

JEREMIA 17:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maak my gesond, HERE, dan sal ek gesond word; verlos my, dan sal ek verlos word; want U is my lof.

Deel
Lees JEREMIA 17

JEREMIA 17:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maak Ú my gesond, Here, dan sal ek gesond wees! Bevry Ú my, dan sal ek vry wees! Dit is vir U wat ek wil loof.

Deel
Lees JEREMIA 17

JEREMIA 17:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maak my gesond, HERE, en ek sal gesond wees. Verlos my, en ek sal verlos wees, want U is my lof.

Deel
Lees JEREMIA 17

JEREMIA 17:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maak my gesond, HERE, en ek sal gesond word; red my, en ek sal gered word, want U is my lof.

Deel
Lees JEREMIA 17

JEREMIA 17:14 Die Boodskap (DB)

Ek het gebid: “Here, U is die enigste een wat my gesond kan maak. U alleen kan my red sodat ek veilig kan wees. Ek wil net vir U alleen die eer gee deur mooi dinge van U te sê.

Deel
Lees JEREMIA 17

JEREMIA 17:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, U alleen kan my gesond maak. U alleen kan my red. U alleen prys ek!

Deel
Lees JEREMIA 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's