JEREMIA 17:12
JEREMIA 17:12 Bybel vir almal (ABA)
Die plek waar ons tempel staan, was nog altyd hoog, die Here is daar, soos 'n koning wat op sy troon sit.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Troon van heerlikheid, verhewe van die begin af, is die plek van ons heiligdom.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Magtige troon, van die begin af verhewe, dit is die plek waar ons heiligdom staan!
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Roemryke troon, verhewe van die begin af, is die plek van ons heiligdom.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Hoë troon van die begin af is die plek van ons heiligdom.
Deel
Lees JEREMIA 17