JEREMIA 10:8 - Compare All Versions

JEREMIA 10:8 ABA (Bybel vir almal)

Die heidene is dom en dwaas, want hulle gode kan vir hulle niks leer nie, dit is stukke hout wat niks beteken nie.

JEREMIA 10:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar almal saam word hulle dom en dwaas, die tugtiging van die nietige afgode — dit is hout.

JEREMIA 10:8 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hulle is almal gekke en dwase, want 'n stuk hout kan vir 'n mens niks leer nie.

JEREMIA 10:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

In een opsig is hulle dom en dwaas: Die vermaning deur nietige afgode kom van 'n stuk hout!

JEREMIA 10:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar hulle is heeltemal dom en dwaas: die vee is 'n leer van nietighede.

JEREMIA 10:8 DB (Die Boodskap)

Mense wat afgode vereer, is dom en verspot. Afgode wat uit hout gemaak is, kan ’n mens mos niks leer nie!

JEREMIA 10:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Mense wat afgode vereer, is dom en dwaas. Die goed wat hulle aanbid, is dan van hout!