JEREMIA 10:3
JEREMIA 10:3 Bybel vir almal (ABA)
Die dinge wat die heidene doen, is soos wind. Iemand kap 'n stuk hout af in die bos en 'n ambagsman kap dit reg met 'n byl.
JEREMIA 10:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die insettinge van die volke is nietigheid; want 'n boom uit die bos kap hulle om, die handewerk van 'n ambagsman met die byl.
JEREMIA 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle voorskrif om 'n god te kry, is sinloos: hulle kap 'n boom in die bos af, 'n ambagsman kerf dit uit met 'n beitel
JEREMIA 10:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, die gebruike van die volke, dit is nietig; want hulle kap 'n boom in die bos af – die handewerk van 'n ambagsman met 'n byl.
JEREMIA 10:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die gebruike van die volk is tevergeefs: want 'n mens kap 'n boom uit die bos, die werk van die hande van 'n werker, met 'n byl.