YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

RIGTERS 7:9

RIGTERS 7:9 Bybel vir almal (ABA)

Daardie nag het die Here vir Gideon gesê: “Jy moet die Midianiete se kamp gaan aanval, Ek sal jou laat wen teen hulle.

Deel
Lees RIGTERS 7

RIGTERS 7:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En daardie nag het die HERE vir hom gesê: Staan op, gaan af in die laer, want Ek gee dit in jou hand.

Deel
Lees RIGTERS 7

RIGTERS 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié nag het die Here vir hom gesê: “Kom, gaan na die Midianiete se laer toe. Ek gee hulle in jou mag oor.

Deel
Lees RIGTERS 7

RIGTERS 7:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gedurende daardie nag het die HERE vir hom gesê: “Staan op, gaan af na hulle kamp; want Ek gee hulle in jou hand.

Deel
Lees RIGTERS 7

RIGTERS 7:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit het gebeur in dieselfde nag dat die HERE vir hom gesê het: Staan op, klim af na die leër; want Ek het dit in jou hand gegee.

Deel
Lees RIGTERS 7

RIGTERS 7:9 Die Boodskap (DB)

Daardie nag het die Here vir Gideon gesê: “Staan op! Val die Midianiete se kamp aan, want ek gee hulle in jou mag oor.

Deel
Lees RIGTERS 7

RIGTERS 7:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie nag het die HERE vir Gideon gesê: “Staan op en gaan af na die Midianiete se laer toe. Ek gee hulle oor aan jou.

Deel
Lees RIGTERS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's