RIGTERS 7:6
RIGTERS 7:6 Bybel vir almal (ABA)
Daar was 300 manne wat die water met hulle hande opgeskep het. Al die ander manne het gekniel om water te drink.
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die aantal van die wat gelek het met hul hand na hul mond toe, was driehonderd man; en al die ander manskappe het op hulle knieë vooroor gebuig om water te drink.
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Drie honderd het die water met die hand opgeskep. Die res het gekniel om te drink.
Deel
Lees RIGTERS 7