RIGTERS 7:11
RIGTERS 7:11 Bybel vir almal (ABA)
en luister na wat hulle praat. Dan sal jy nie meer bang wees om hulle aan te val nie.” Gideon en Pura het toe afgegaan tot by die kant van die kamp.
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en luister wat hulle praat; en daarna sal jou hande sterk word, en jy sal in die laer aftrek. Hy gaan toe af saam met sy dienaar Pura tot by die buitenste lyn van die gewapendes wat in die laer was.
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister wat hulle sê, dan sal jy moed skep en hulle aanval.” Gideon en sy slaaf Pura is toe sowat vyftig tree in die Midianiete se kamp in.
Deel
Lees RIGTERS 7