RIGTERS 7:10
RIGTERS 7:10 Bybel vir almal (ABA)
Maar as jy bang is om hulle aan te val, dan moet jy en Pura, die seun wat by jou is, eers na die kamp gaan
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as jy bang is om af te gaan, gaan jy dan saam met jou dienaar Pura af na die laer toe
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar as jy bang is om hulle aan te val, moet jy en jou slaaf Pura eers in hulle kamp ingaan.
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar as jy bang is om af te gaan, moet jy en Pura, jou dienaar, afgaan na die kamp
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar as jy bang is om af te gaan, gaan dan saam met jou dienaar Fura af na die leër toe.
Deel
Lees RIGTERS 7