RIGTERS 6:14
RIGTERS 6:14 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het na Gideon gekyk en vir hom gesê: “Jy is sterk. Jy moet die Israeliete gaan red van die Midianiete. Ek stuur jou om dit te doen.”
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe draai die HERE na hom toe en sê: Gaan in hierdie krag van jou en verlos Israel uit die hand van die Midianiete. Is dit nie Ek wat jou stuur nie?
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het die Here na Gideon toe gedraai en vir hom gesê: “Gaan met die krag wat jy het en gaan red die Israeliete uit die mag van die Midianiete! Toe, Ek stuur jou!”
Deel
Lees RIGTERS 6