RIGTERS 5:28
RIGTERS 5:28 Bybel vir almal (ABA)
“Sisera se ma het by die venster uitgekyk, sy het deur die venster se tralies gekyk, sy het gehuil en gevra: ‘Hoekom kom sy oorlogkar nie? Hoekom hoor ons hom nie kom nie?’
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur die venster kyk die moeder van Sísera uit, en sy roep deur die venstertralie: Waarom vertoef sy wa om te kom? Waarom versuim die passe van sy wa-span?
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sisera se ma het deur die venster gekyk, sy het by die traliewerk gestaan en gekla: ‘Waarom talm sy strydwa om te kom, waarom bly die gedreun van sy strydwawiele weg?’
Deel
Lees RIGTERS 5