RIGTERS 5:23
RIGTERS 5:23 Bybel vir almal (ABA)
“Die Engel van die Here het gesê: ‘Julle moet die stad Meros vervloek, julle moet sy mense vervloek en nie jammer wees vir hulle nie. Want hulle het nie gekom met hulle soldate om die Here te help nie.’
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vloek Meros, sê die Engel van die HERE; ja, vervloek sy inwoners, omdat hulle die HERE nie tot hulp gekom het nie, die HERE tot hulp onder die helde.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die Engel van die Here het gesê: ‘Julle moet vir Meros vervloek, julle moet sy inwoners sonder genade vervloek, want hulle het nie vir die Here kom veg nie, nie vir Hom teen die dapper vegters kom veg nie.’
Deel
Lees RIGTERS 5