RIGTERS 5:22
RIGTERS 5:22 Bybel vir almal (ABA)
Die perdepote het geraas op die grond, Sisera se soldate het gevlug op hulle perde.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het die perdepote geklap van die gejaag, die gejaag van hulle geweldiges.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die perde het met hulle hoewe gekap, die sterkes het in jaaggalop voortgestorm.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarna het die perdepote gedreun van die jaagtog, die jaagtog van sy hingste!
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe is die perdehoewe gebreek deur middel van die gejaagdheid, die geslinger van hulle magtiges.
Deel
Lees RIGTERS 5