RIGTERS 5:21
RIGTERS 5:21 Bybel vir almal (ABA)
Die Kison-rivier het Sisera se mense weggespoel, die Kison-rivier wat baie oud is. Maar ek kon verder gaan, ek was sterk.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die spruit Kison het hulle afgedrywe, die spruit van ontmoeting, die spruit Kison! Tree op, my siel, met mag!
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Kisonrivier het die vyand meegesleur, die Kisonrivier, die rivier uit die voortyd. “Hou moed! Wees sterk!
Deel
Lees RIGTERS 5