RIGTERS 5:20
RIGTERS 5:20 Bybel vir almal (ABA)
Die sterre het van bo in die lug oorlog gemaak, hulle het op hulle pad gebly en oorlog gemaak teen Sisera.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Uit die hemel het die sterre geveg, uit hulle bane het hulle teen Sísera geveg
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uit die hemel het die sterre geveg, uit hulle bane het hulle teen Sisera geveg.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Uit die hemelruim het die sterre geveg; uit hulle wentelbane het hulle teen Sisera geveg.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het uit die hemel geveg; die sterre op hulle bane het teen Sisera geveg.
Deel
Lees RIGTERS 5