RIGTERS 5:2
RIGTERS 5:2 Bybel vir almal (ABA)
“Manne in die land Israel het gereedgemaak vir die oorlog. Niemand het gesê dat hulle moet kom nie, hulle het self gekom. Prys die Here.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Omdat aanvoerders aangevoer het in Israel, omdat die volk hom gewillig getoon het — prys die HERE!
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle moet die Here prys, want leiers het opgetree in Israel, die volk het hulle aangemeld vir die oorlog.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Wanneer hare onversorg is in Israel, wanneer manskappe vrywillig aanmeld – prys die HERE!
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Prys die HERE vir die wraak van Israel toe die volk hulle gewillig geoffer het.
Deel
Lees RIGTERS 5