RIGTERS 4:17
RIGTERS 4:17 Bybel vir almal (ABA)
Sisera het gehardloop en gevlug na die tent van Jael, die vrou van die Keniet Geber. Daar was vrede tussen die familie van die Keniet Geber en koning Jabin van Hasor.
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe vlug Sísera te voet na die tent van Jael, die vrou van Heber, die Keniet; want daar was vrede tussen Jabin, die koning van Hasor, en die huis van Heber, die Keniet.
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sisera het te voet gevlug na die tent van Jael, die Keniet Geber se vrou, want koning Jabin van Hasor en die familie van Geber die Keniet het op goeie voet verkeer.
Deel
Lees RIGTERS 4