YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

RIGTERS 19:7

RIGTERS 19:7 Bybel vir almal (ABA)

Die man het gereedgemaak om te gaan, maar sy skoonpa het aangehou, en toe het hy gebly en die nag daar geslaap.

Deel
Lees RIGTERS 19

RIGTERS 19:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe die man egter klaarmaak om weg te gaan, het sy skoonvader by hom aangedring, sodat hy weer die nag daar oorgebly het.

Deel
Lees RIGTERS 19

RIGTERS 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man was op die punt om te vertrek, maar toe sy skoonpa daarop aandring, het hy omgedraai en daar oornag.

Deel
Lees RIGTERS 19

RIGTERS 19:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die man het gereedgemaak om te vertrek, maar sy skoonvader het by hom aangedring, en hy het weer daar oornag.

Deel
Lees RIGTERS 19

RIGTERS 19:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe die man opstaan om te vertrek, het sy skoonvader hom aangespoor; daarom het hy weer daar oornag.

Deel
Lees RIGTERS 19

RIGTERS 19:7 Die Boodskap (DB)

Die man het al op die punt gestaan om te vertrek, maar sy skoonpa het so by hom aangehou dat hy uiteindelik ingestem en die nag daar deurgebring het.

Deel
Lees RIGTERS 19

RIGTERS 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man was reg om te gaan, maar toe sy skoonpa so by hom aandring, het hy toegegee en nog ’n nag gebly.

Deel
Lees RIGTERS 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's