RIGTERS 19:13
RIGTERS 19:13 Bybel vir almal (ABA)
Die Leviet het vir sy slaaf gesê: “Kom ons gaan nader na een van die plekke en gaan slaap in Gibea of in Rama.”
Deel
Lees RIGTERS 19RIGTERS 19:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder sê hy aan sy dienaar: Trek, laat ons nader kom by een van die plekke en in Gíbea of Rama vernag.
Deel
Lees RIGTERS 19RIGTERS 19:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het verder vir sy slaaf gesê: “Kom ons probeer kom by een van óns plekke, dan oornag ons in Gibea of in Rama.”
Deel
Lees RIGTERS 19RIGTERS 19:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sê toe vir sy dienaar: “Kom, laat ons by een van die plekke probeer uitkom, laat ons oornag by Gibea of Rama.”
Deel
Lees RIGTERS 19RIGTERS 19:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir sy dienaar: Kom, laat ons nader kom na een van hierdie plekke om die hele nag te oornag, in Gíbea of in Rama.
Deel
Lees RIGTERS 19