RIGTERS 1:5
RIGTERS 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Daar in Besek het hulle vir Adoni-Besek gekry en hulle het oorlog gemaak teen sy mense. Hulle het die Kanaäniete en Feresiete oorwin.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het Adóni-Besek aangetref in Besek en teen hom geveg, en die Kanaäniete en Feresiete verslaan.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar het hy op Adoni-Besek afgekom en teen hom geveg en die Kanaäniete en die Feresiete verslaan.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
By Besek het hulle Adoni-Besek teëgekom, teen hom oorlog gemaak en die Kanaäniete en die Feresiete verslaan.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het Adonibesek in Besek gevind, en hulle het teen hom geveg en die Kanaäniete en Feresiete gedood.
Deel
Lees RIGTERS 1