JAKOBUS 5:9
JAKOBUS 5:9 Bybel vir almal (ABA)
Vriende, julle moenie kla oor mekaar nie. As julle kla, dan sal die Here julle oordeel. Julle moet dit weet: Daardie Regter is naby, so naby soos iemand wat voor die deur staan.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moenie teen mekaar sug nie, broeders, sodat julle nie veroordeel word nie. Kyk, die Regter staan voor die deur.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie oor mekaar kla nie, broers, sodat julle nie veroordeel word nie. Die Regter staan al voor die deur.
Deel
Lees JAKOBUS 5