JAKOBUS 5:8
JAKOBUS 5:8 Bybel vir almal (ABA)
Dit is dieselfde vir julle: Julle moet ook geduldig wees, julle moet aanhou hoop, want dit sal nie meer lank wees nie, dan sal die Here kom.
JAKOBUS 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle moet ook geduldig wees; versterk julle harte, want die wederkoms van die Here is naby.
JAKOBUS 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet ook geduldig wag en moed hou, want dit is nie meer lank nie, dan kom die Here.
JAKOBUS 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees dan geduldig, staal julle harte, want die wederkoms van die Here is naby.
JAKOBUS 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees ook geduldig; bevestig julle harte, want die wederkoms van die Here is naby.
JAKOBUS 5:8 Die Boodskap (DB)
Julle moet die geduld van daardie boer hê. Moenie dat iets julle van stryk bring nie. Die Here is op pad na ons toe.