JAKOBUS 5:20
JAKOBUS 5:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet dan onthou: As so iemand 'n ander gelowige help om nie weer verkeerd te doen nie, dan red hy hom van die dood. Dan sal die Here baie sondes vergewe.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
laat hy weet dat die een wat 'n sondaar van sy dwaalweg bekeer, 'n siel uit die dood sal red en 'n menigte sondes sal bedek.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
weet dan dat hy wat 'n sondaar van sy dwaalweg terugbring, hom uit die dood red en maak dat 'n menigte sondes vergewe word.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
moet hy weet dat wie 'n sondaar van sy dwaalweg laat terugdraai, sy siel uit die dood sal red en 'n menigte sondes sal bedek.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat hom weet dat hy wat die sondaar van die dwaling van sy weg bekeer, 'n siel uit die dood sal red en 'n menigte sondes sal verberg.
Deel
Lees JAKOBUS 5