JAKOBUS 5:15
JAKOBUS 5:15 Bybel vir almal (ABA)
As die ouderlinge bid en glo dat die Here die siek persoon gesond sal maak, dan sal hy gesond word. Die Here sal hom laat opstaan van sy bed, en as hy sonde gedoen het, dan sal die Here sy sonde vergewe.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die gebed van die geloof sal die kranke red, en die Here sal hom oprig. Selfs as hy sonde gedoen het, sal dit hom vergewe word.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as hulle gelowig bid, sal dit vir die sieke genesing bring: die Here sal hom gesond maak. As hy gesondig het, sal dit hom vergewe word.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die gelowige gebed sal die sieke gesond laat word, en die Here sal hom weer oprig. En as hy sonde gedoen het, sal hy vergewe word.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die gebed van die geloof sal die sieke red, en die Here sal hom oprig; en as hy sondes gedoen het, sal dit hom vergewe word.
Deel
Lees JAKOBUS 5