YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 5:13

JAKOBUS 5:13 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer daar iemand by julle is wat swaarkry, dan moet hy bid. Wanneer daar iemand is wat bly is, dan moet hy vir die Here sing.

Deel
Lees JAKOBUS 5

JAKOBUS 5:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Is daar iemand onder julle wat ly? Laat hom bid. Is iemand opgeruimd? Laat hom psalmsing.

Deel
Lees JAKOBUS 5

JAKOBUS 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is, moet hy lofliedere sing.

Deel
Lees JAKOBUS 5

JAKOBUS 5:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As iemand van julle swaarkry, moet hy bid. As iemand opgeruimd is, moet hy psalms sing.

Deel
Lees JAKOBUS 5

JAKOBUS 5:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Is daar iemand onder julle wat benoud is? laat hom bid. Is enige vrolik? laat hom psalms sing.

Deel
Lees JAKOBUS 5

JAKOBUS 5:13 Die Boodskap (DB)

Is een van julle dalk in die moeilikheid? Laat hy dan met God gaan praat. As iemand goed of gelukkig voel, moet hy liedere sing wat vertel hoe goed God vir hom is.

Deel
Lees JAKOBUS 5

JAKOBUS 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is daar van julle wat swaarkry? Dan moet julle aanhou bid daaroor. En dié wat opgeruimd is, moenie ophou lofliedere sing nie.

Deel
Lees JAKOBUS 5

JAKOBUS 5:13

JAKOBUS 5:13 AFR83JAKOBUS 5:13 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's