YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 3:3

JAKOBUS 3:3 Bybel vir almal (ABA)

As ons 'n stang in 'n perd se bek sit sodat hy moet doen wat ons wil hê, dan kan ons die hele perd stuur met die stang.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kyk, ons sit stange in die perde se bekke, sodat hulle ons gehoorsaam kan wees, en ons stuur hulle hele liggaam daarmee.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir perde sit ons 'n stang in die bek, en dan gehoorsaam hulle ons en het ons hulle hele liggaam onder beheer.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ons sit stange in perde se bekke, sodat hulle ons gehoorsaam, en daarmee stuur ons hulle hele liggaam.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kyk, ons sit stukke in die perde se bekke, sodat hulle ons gehoorsaam kan wees; en ons draai om hulle hele liggaam.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:3 Die Boodskap (DB)

Dit werk soos die stuurwiel waarmee ek ’n hele kar beheer. As ek die stuurwiel draai, draai die hele kar.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net as ons stange in hulle bek gesit het, gehoorsaam perde ons en het ons die hele dier onder beheer.

Deel
Lees JAKOBUS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's