YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 3:16

JAKOBUS 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

want waar daar naywer en selfsug is, kom daar wanorde en allerhande gemene dade.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:16 Bybel vir almal (ABA)

Want wanneer mense jaloers is en altyd alles vir hulleself wil hê, dan maak hulle probleme en hulle doen al die slegte dinge.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

want waar afguns en selfsug is, daar is wanorde en allerhande gemene dade.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

want waar daar naywer en selfsug is, kom daar wanorde en allerhande gemene dade.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want waar afguns en selfsug heers, kom wanorde en allerlei gemene dade voor.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want waar afguns en twis is, daar is verwarring en elke bose werk.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:16 Die Boodskap (DB)

Nee, dit kom van die duiwel af. Iemand wat optree volgens die maatstawwe wat mense stel, dink dit is hoe ’n mens behoort te leef. Dit is egter nie wat God dink nie. Want waar daar jaloesie is, of iemand wat net in homself belangstel en ander niks gun nie, kan mense nie in vrede saamleef nie. Hulle is gedurig aanmekaar. Dit pla hulle ook nie om sommer die lelikste goed aan mekaar te doen nie.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want waar jaloesie en selfsugtige ambisie is, dáár sal jy ook wanorde en allerhande gemene dade kry.

Deel
Lees JAKOBUS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's