YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 3:1

JAKOBUS 3:1 Bybel vir almal (ABA)

My vriende, julle moenie almal probeer om vir ander mense te leer nie. Julle weet dat God swaarder sal oordeel oor ons wat vir ander mense leer.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

MOENIE baie leermeesters wees nie, my broeders, omdat julle weet dat ons 'n groter oordeel sal ondergaan.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

My broers, julle moenie almal leermeesters wil wees nie, want julle moet weet dat ons wat leermeesters is, strenger as ander beoordeel sal word.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moenie almal leermeesters wil wees nie, my broers, omdat julle weet dat ons strenger geoordeel sal word.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My broers, wees nie baie meesters nie, omdat jy weet dat ons die groter veroordeling sal ontvang.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:1 Die Boodskap (DB)

My vriende, daar moenie te veel van julle wees wat die ander in die gemeente wil leer nie. Dit is ’n verantwoordelike werk. God stel strenger eise aan sulke mense. Wanneer Hy ons finaal oordeel, sal Hy dié wat ander geleer het volgens daardie strenger eise beoordeel.

Deel
Lees JAKOBUS 3

JAKOBUS 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My broers en susters, julle moenie almal leermeesters wil word nie, want julle weet dat God ons wat leermeesters is, strenger as ander sal beoordeel.

Deel
Lees JAKOBUS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's