YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 1:9

JAKOBUS 1:9 Bybel vir almal (ABA)

'n Gelowige wat onbelangrik en arm is, moet bly wees dat die Here dink hy is belangrik.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar laat die broeder wat gering is, roem in sy hoogheid

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Gelowige wat arm is, moet hom daarin verheug dat hy sy aansien in God het

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Laat die broer wat gering is, hom op sy hoë aansien beroem

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Laat die broeder van geringe graad hom verheug omdat hy verhewe is

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:9 Die Boodskap (DB)

God werk anders as ons met mense. Vir Hom is daardie arm man of vrou wat in nederige omstandighede bly, baie belangrik. Vir julle met wie dit so gaan, moet dit baie moed gee. Die rykes in die groot huise moet weet dat die status wat geld gee, nie by God tel nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gelowiges wat nie status in die samelewing het nie, moet trots wees op die status wat God aan hulle gee.

Deel
Lees JAKOBUS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's