JAKOBUS 1:8
JAKOBUS 1:8 Bybel vir almal (ABA)
so 'n mens weet nie wat hy moet besluit nie, hy weet nooit wat hy moet doen nie, hy is nie seker nie.
JAKOBUS 1:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
so 'n dubbelhartige man, onbestendig in al sy weë.
JAKOBUS 1:7-8 Afrikaans 1983 (AFR83)
So 'n mens wat altyd aan die twyfel is en onbestendig is in al sy doen en late, moet nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie.
JAKOBUS 1:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy is 'n dubbelhartige mens, onstandvastig in alles wat hy doen.
JAKOBUS 1:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Dubbelsinnige man is onbestendig in al sy weë.
JAKOBUS 1:7-8 Die Boodskap (DB)
Dit is ’n goeie voorbeeld van iets wat g’n koers of sekerheid het nie. Dié voorbeeld pas by iemand wat gedurig twyfel of die Here hom regtig gaan help. Vir so iemand sal die Here nie veel beteken nie, want nes hy gebid het dat die Here hom moet help, swaai hy om en sê dat dit nie kan of sal gebeur nie. En wat help dit?