YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 1:7

JAKOBUS 1:7 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat twyfel, moenie dink dat die Here vir hom iets sal gee nie

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want dié mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:7-8 Afrikaans 1983 (AFR83)

So 'n mens wat altyd aan die twyfel is en onbestendig is in al sy doen en late, moet nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want so 'n mens moenie dink dat hy enigiets van die Here sal ontvang nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want laat daardie man nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:7-8 Die Boodskap (DB)

Dit is ’n goeie voorbeeld van iets wat g’n koers of sekerheid het nie. Dié voorbeeld pas by iemand wat gedurig twyfel of die Here hom regtig gaan help. Vir so iemand sal die Here nie veel beteken nie, want nes hy gebid het dat die Here hom moet help, swaai hy om en sê dat dit nie kan of sal gebeur nie. En wat help dit?

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So iemand kan mos nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:7

JAKOBUS 1:7 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's