YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 1:3

JAKOBUS 1:2-3 Bybel vir almal (ABA)

My vriende, daar gebeur partymaal met julle verskillende soorte slegte dinge wat vir julle toets. Die dinge wil vir julle laat ophou om God te dien. Julle moet baie bly wees wanneer dit gebeur, want julle weet dat wanneer hierdie dinge julle geloof so toets, dan help dit julle om aan te hou glo.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

omdat julle weet dat, as julle geloof getoets word, dit volharding meebring.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Julle weet dit, dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:3 Die Boodskap (DB)

Die slegte dinge wat met julle gebeur, toets of julle werklik die Here vertrou. As dit met julle sleg gaan, leer julle juis om nader aan die Here te leef.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle weet mos: Wanneer ’n mens se geloof ’n toets deurstaan, veroorsaak dit dat jy kan volhard.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:3

JAKOBUS 1:3 AFR83JAKOBUS 1:3 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's