YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 1:22

JAKOBUS 1:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:22 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet doen wat God vir julle sê. As julle luister na sy boodskap, maar julle doen nie wat Hy sê nie, dan bedrieg julle julleself.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wees doeners van die woord, en nie slegs hoorders wat julleself mislei nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar wees daders van die woord en nie alleen hoorders nie, deur julleself te mislei.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:22 Die Boodskap (DB)

Doen wat God vir jou sê. Daar wag ’n groot verrassing op jou as jy maar net daarna sit en luister en niks daaraan doen nie. Jy dink dalk jy is mooi godsdienstig, maar eintlik is jy besig om jouself lelik te kul.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:22

JAKOBUS 1:22 AFR83JAKOBUS 1:22 AFR83JAKOBUS 1:22 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's