YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 1:20

JAKOBUS 1:20 Bybel vir almal (ABA)

Want wanneer 'n mens kwaad word, dan doen hy nie die dinge wat God wil hê nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die toorn van 'n man bewerk nie die geregtigheid voor God nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Mens wat kwaad word, doen nie wat voor God reg is nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want die woede van 'n mens bewerk nie •geregtigheid voor God nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die toorn van die mens werk nie die geregtigheid van God nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:20 Die Boodskap (DB)

Moet jou net nie vererg nie, want wat gaan dit nou help? As jy jou humeur verloor, kan jy mos nie meer daarop ingestel wees om te doen wat God wil nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy kwaad is, kan jy nie doen wat God wil hê nie.

Deel
Lees JAKOBUS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's