YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 1:2

JAKOBUS 1:2-3 Bybel vir almal (ABA)

My vriende, daar gebeur partymaal met julle verskillende soorte slegte dinge wat vir julle toets. Die dinge wil vir julle laat ophou om God te dien. Julle moet baie bly wees wanneer dit gebeur, want julle weet dat wanneer hierdie dinge julle geloof so toets, dan help dit julle om aan te hou glo.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Beskou dit as 'n groot vreugde, my broers, wanneer allerhande versoekings julle oorval

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My broers, ag dit louter vreugde wanneer julle in allerhande versoekings val

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:2 Die Boodskap (DB)

My liewe mede-Christene, wees opgewonde as julle geloof by elke geleentheid getoets word. Julle weet mos hoe goed dit vir julle geestelike lewe kan wees.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My broers en susters, wanneer julle in allerhande beproewings beland, moet julle eintlik baie bly wees.

Deel
Lees JAKOBUS 1

JAKOBUS 1:2

JAKOBUS 1:2 AFR83JAKOBUS 1:2 AFR83JAKOBUS 1:2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's