JAKOBUS 1:10 - Compare All Versions

JAKOBUS 1:10 ABA (Bybel vir almal)

Maar 'n gelowige wat ryk is, moet bly wees dat die Here nie dink hy is belangrik nie, want sy baie goed kan wegraak soos 'n veldblom wat verdwyn.

JAKOBUS 1:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en die ryke in sy geringheid, want soos 'n blom van die gras sal hy verbygaan.

JAKOBUS 1:10 AFR83 (Afrikaans 1983)

en een wat ryk is, dat hy voor God gering is, want die ryke sal vergaan soos 'n veldblom.

JAKOBUS 1:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

en die ryke in sy geringheid, want soos 'n veldblom sal hy vergaan.

JAKOBUS 1:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar die ryke, deurdat hy verneder is, want soos 'n blom van die gras sal hy verbygaan.

JAKOBUS 1:10 DB (Die Boodskap)

Sulke mense moet liewer laag by God se voete gaan sit met die besef van hoe klein hulle eintlik voor God is. En weet julle hoekom? Laat ek ’n voorbeeld gebruik. Rykdom of status hou nie lank nie, net soos ’n wilde blommetjie in die veld. In die oggend lyk die blommetjie te pragtig.

JAKOBUS 1:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Gelowiges wat ryk is, moet bly wees oor hulle nederige status voor God. Want hulle rykdom sal soos die veld se blomme net ’n rukkie hou.