JESAJA 8:20
JESAJA 8:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terug na die wet en die getuienis van die Here! Wie nie volgens hierdie woord praat nie, is sonder toekoms!
JESAJA 8:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet weet wat die Here wil hê julle moet doen en julle moet luister na wat Hy vir julle wil sê. Iemand wat nie vir God vra wat hy moet doen nie, sal nie lewe tot die volgende dag nie.
JESAJA 8:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tot die wet en tot die getuienis! As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie, is hulle 'n volk wat geen dageraad het nie.
JESAJA 8:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
moet julle antwoord: “Gaan na die onderrig en die getuienis!” Hulle moet beslis antwoord volgens hierdie uitspraak, waarteen geen beswering bestand is nie.
JESAJA 8:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Tot die wet en die getuienis: as hulle nie volgens hierdie woord spreek nie, is dit omdat daar geen lig in hulle is nie.