JESAJA 8:13
JESAJA 8:13 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet net vir die Here bang wees, die Here wat oor alles regeer. Hy is die heilige God
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE van die leërskare — Hom moet julle heilig, en laat Hy julle vrees en Hy julle verskrikking wees!
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet die Here die Almagtige eer as die Heilige. Vir Hom moet julle vrees en vir Hóm moet julle bang wees.
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE, Heerser oor alle magte, Hom moet julle as heilig erken, en Hy is die Een vir wie julle bang en bevrees moet wees.
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Heilig die HERE van die leërskare; en laat hom jou vrees wees, en laat hom jou vrees wees.
Deel
Lees JESAJA 8