JESAJA 8:12
JESAJA 8:12 Bybel vir almal (ABA)
“Hierdie volk sê ander mense maak planne teen hulle, maar julle moenie ook so sê nie. Hulle het geskrik, maar julle moenie ook bang wees nie.”
JESAJA 8:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle mag nie alles 'n sameswering noem wat hierdie volk 'n sameswering noem nie, en julle mag nie bevrees wees vir wat hulle vrees, of verskrik wees nie.
JESAJA 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moenie alles 'n sameswering noem wat hierdie volk 'n sameswering noem nie. Julle moenie bang wees en skrik vir die dinge waarvoor hulle bang is nie.
JESAJA 8:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Julle moet nie alles 'n sameswering noem wat hierdie volk 'n sameswering noem nie; en waarvoor hulle bang is, daarvoor moet julle nie bang en bevrees wees nie.
JESAJA 8:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sê julle nie: 'n Bond, aan almal vir wie hierdie volk sal sê: 'n Bond nie; en moenie hulle vrees bevrees of bevrees wees nie.